Arbeidsterapeut
Occupational Therapist
in Vereeniging
Die arbeidsterapeut se werk (arbeidsterapie) met kinders
In hierdie afdeling kan jy meer lees oor die wêreld van die kind…
en die arbeidsterapeut se werk met die kind…
- Om meer te lees oor die rol wat sensoriese integrasie in die kind se lewe speel, kliek hier…
- Om meer te lees oor die funksies van die brein wat die kind se funksionering daagliks beïnvloed, kan jy hier kliek…
- En as jy meer wil lees oor die werk wat die arbeidsterapeut op die terrein van sensoriese integrasie doen, kan jy hier kliek